Terug na fasiliteite

HOOFKAMP

Al drie die kampe het elkeen sy eie kombuis, lapa, saal en swembad, wat verseker dat verskeie groepe privaat kan funksioneer. 

100 persone kan geakkommodeer word in chalets en sale wat wissel van 4 beddens tot 20 beddens per lokaal. Daar is 'n bobbejaankampie, krokodilgat en volleyballbaan by die hoofkamp.