Hoofblad
Fasiliteite
Kampe
Kapel & Trou-venue
Kontakbesonderhede
Padaanwysings
Foto's

 

PADAANWYSINGS VANAF BRITS
 

    GPS :  S 25,24,805  E/O 27,39,196 

1.    Ry verby Kentucky (op linkerkant)

2.    Ry deur dorp (2 robotte). Deur die dorp is die skougronde op regterkant

3.    Vanaf skougronde volg die pad vir 18 km tot by Blou Bul padstal op regterkant en Idille BP garage op linkerkant

4.    Ry oor die treinspoor

5.    Hou reguit aan verby Veekraal winkel op linkerkant en Sanddrift laerskool op regterkant

6.    Kyk uit vir die Kameeldrift bord op linkerkant, 26km uit die dorp.

7.    29km uit die dorp, aan die regterkant is Greens vulstasie. Draai regs net voor vulstasie op grondpad (Klipplaat grondpad)

8.    Ry vir 2km op grondpad. Kyk uit vir die groot, geel  Kwaggasrus bord aan die linkerkant en draai daar regs. Volg Kwaggasrus aanwysers

9.    Hou aan vir 1.5km tot by Kwaggasrus hek op linkerkant

 

ONTHOU: KWAGGASRUS SE AFDRAAI IS, VANAF BRITS SPORTGRONDE, 29KM UIT  OP DIE THABAZIMBI PAD.  (MEER AS 29KM IS JY VERBY!)