Hoofblad
Fasiliteite
Kampe
Kapel & Trou-venue
Kontakbesonderhede
Padaanwysings
Foto's

 

KAPEL & TROU-VENUE

Op Kwaggasrus is 'n lieflike kapel wat tesame met onthaal-areas ideaal is as trou-venue, of spesiale geleenthede soos doop en ander familie- en kerkbyeenkomste.